18 December 2011

Google Offers - Johannes Art Studio


Ek sien dat die Google Offers hier vertoon en as julle outjies nou hier gaan click en na die offers kyk kry ek ook darem so n bietjie voordeel hieruit.  Gaan kyk gerus na die "Gogle offer" en koop of surf dan maar weer verder!

2 comments:

  1. Ek sukkel bietjie om hierdie blogger blog te verstaan!

    ReplyDelete
  2. deur die week surf ek deur al die verskillende artistjohannes profiele by die verskillende soek engines en ook websites soos LinkIn, Facebook, Google, Google+, MySpace, tumblr, Flickr, Diqus, Twitter en ook dan my Kuns sites waarvan die gunstelinge is http://artistjohannes.weebly.com. Maak gerus n draai daar en teken tog die gaste boek.

    ReplyDelete

artistjohannes Live Chat