Hierdie jaar in 2012 wil ek graag meeleef in dit wat hierdie kinders
en volwassenes deurmaak, veral op fisieke sowel as emosionele vlak!
Jesus het meegevoel gehad met die siekes, gestremdes en hulle
wat deur allerhande kwale gepla is. en Hy't hulle genees.
Kom ek en jy volg in Jesus se voetspore op 'n tasbare wyse!

No comments:
Post a Comment